Virseker Verhale
So ʼn lekker taal, ons moet darem ook bietjie kreatief wees.

Onthou om Swart Vrydag en Kubermaandag-kopies te verseker (en ontslae te raak van wat onnodig is)
‘n Menigte Suid-Afrikaners trek voordeel uit duisende Swart November
Honderd-en-sewentigduisend
Honderd-en-sewentigduisend rand. Dis wat jou gewone onderwyser per jaar verdien. Voor belasting.
Water & Ligte
“Jammer meneer, ek verstaan jy’s gefrustreerd, maar ek kan meneer ongelukkig nie help nie.”
Wie is Herman Botes
Almal het altyd na Herman Botes toe gegaan vir raad. Nie omdat hy ongelooflik slim was of altyd die regte antwoord gehad het nie, maar omdat hy altyd na almal se stories geluister het.