Let Wel
Ons is tans besig met instandhoudingsopdaterings. As jy enige tegniese probleme ondervind, laat asseblief jou naam en nommer en ons sal jou terugbel. Ons vra om verskoning vir die ongerief.

Slegs derdepartyversekering

Die produk bied dekking teen skade wat jy aan ander se voertuie of eiendom rig as ‘n ongeluk plaasvind.

Kry 'n Kwotasie Ons bel jou
37520 VS Website update 2023 SEPT 27 v5-03.jpg

Ingesluit in jou dekking

As jy gemaklik is om die kostes self te dra as jou kar gesteel of beskadig word, maar nog steeds gedek wil wees teen die skade wat jou kar aan ander se eiendom aanrig, is hierdie die opsie vir jou. Jy kan ook kies om jou Derdeparty-dekking te verhoog tot R5 miljoen, R10 miljoen of R20 miljoen toe.

Derdeparty dekking tot R20m

sell section picture.jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte

Gereelde Vrae

Wat is nie gedek deur Derdepartyversekering nie?

Wat is Derdepartyversekering?

Is Derdepartyversekering goedkoper?