Besigheidsversekering
Virseker is 100% trots Afrikaans en waar moontlik probeer ons ook ander Afrikaanse besighede ondersteun, maar om seker te maak ons staan jou so gou as moontlik by in tye van nood, maak ons soms van Engelse derdeparty diensverskaffers gebruik.
As jy vir 4 agtereenvolgende jaar eisvry bly, is jy geregtig op 'n uitbetaling van 25% van hierdie 4 jaar se premies of jou die eerste jaar se premies.