Let Wel

Waarborg opknapper

Die produk bied vir jou voertuig, nuut of oud, ‘n verlengde waarborg.​

car insurance warranty overlay.jpg
Ons Bel Jou vir 'n kwotasie
GettyImages-1271779268.jpg
Laai Opsomming van voordele af

Karplanwaarborg

‘n Stukkende kar kan jou beursie breek. Vermy die hoë kostes met ons Karplanwaarborg. As jou kar nog binne die vervaardiger se waarborg is, onder 3 jaar oud is en minder as 120 000km gery het sedert jy dit gekoop het, dan is hierdie plan die een vir jou.

GettyImages-1426237788.jpg
Laai Opsomming van voordele af

Karbestuurwaarborg

Om sonder 'n waarborg te bestuur, kan jou sonder ‘n sent los. Die goeie nuus is dat jy nogsteeds dekking kan kry, selfs al is jou kar buite die vervaardiger se waarborg. Ons Karbestuurwaarborg bied dekking vir karre wat onder 7 jaar oud is en van registrasie af minder as 250 000km gery het.

GettyImages-1368159665.jpg
Laai Opsomming van voordele af

Kardryfstelselwaarborg

Ouer karre is meer geneig om te breek, en dit kan uiters duur wees om reg te maak. Berei jouself voor vir die onverwagte uitgawe met Virseker se Kardryfstelselwaarborg. As jou kar tussen 7 en 14 jaar oud is en minder as 250 000km vanaf registrasie gery het, kan jy op die plan staatmaak.

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

Kliek nou hier vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Dekkingopsies

GettyImages-1271779268.jpg

Karplanwaarborg

Kry 'n Kwotasie
​ Karre nog onder vervaardiger waarborg, onder 3 jaar oud en minder as 120 000km vanaf registrasie
​ 45 komponente word gedek
​ Geen dekkingslimiet​​
​ Toegang tot padbystand voordele​
​ Eenmalige bykomende komponentdekking vir enige deel wat nie deel van jou gedekte komponente vorm nie ​ ​
​ Geen wagtydperk is van toepassing indien jy die inspeksie voltooi nie
Laai Bepalings en Voorwaardes af
GettyImages-1426237788.jpg

Karbestuurwaarborg

Kry 'n Kwotasie
​ Karre wat nie meer onder vervaardiger waarborg is nie, wat onder 7 jaar oud is en minder as 250 000km het vanaf registrasie
​ 35 komponente word gedek​
​ Geen dekkingslimiet​
​ Toegang tot padbystand voordele​
​ Eenmalige bykomende komponentdekking vir enige deel wat nie deel van jou gedekte komponente vorm nie ​ ​
​ Geen wagtydperk is van toepassing indien jy die inspeksie voltooi nie
Laai Bepalings en Voorwaardes af
GettyImages-1368159665.jpg

Kardryfstelselwaarborg

Kry 'n Kwotasie
​ Karre tussen 7 en 14 jaar oud met minder as 250 000km vanaf registrasie
 
​ 15 komponente word gedek​
​ Geen dekkingslimiet​
​ Toegang tot padbystand voordele​
​ Eenmalige bykomende komponentdekking vir enige deel wat nie deel van jou gedekte komponente vorm nie ​
​ Geen wagtydperk is van toepassing indien jy die inspeksie voltooi nie
Laai Bepalings en Voorwaardes af

Getuigskrifte

Mev. Mulder
Dr. Froneman
Mnr. Botes

Mnr. Tolmay

Gawie N

Mnr. Van Deventer

Gereelde vrae

Kan ek my kar se waarborg hernu?

Hoe kan ek ‘n Waarborgdekking eis indien?

Wat word nie onder ‘n waarborg gedek nie?