Let Wel
Golfcart.jpg

Jou Golfkarretjie

Ons Bel Jou

By ons kan jy 25% of jou eertse jaar se premies terug kry

 

As jy vir 4 jaar eisvry bly en al jou premies betaal. Laai Gatsakbonus brosjure af.

Ingesluit in jou golfkarretjie dekking

Met Golfkarretjie dekking geniet jy volledige gemoedsrus op en van die golfbaan, want jy kan eis vir enige ongelukskade aan jou gholfkarretjie, diefstal daarvan, en vir skade wat jy per ongeluk aan iemand anders se eiendom veroorsaak, sodat jy net kan fokus op die rit en die pret.

Toevallige + kwaadwillige skade

Diefstal en kaping

Derdeparty-skade

Standaard-bykomstighede

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Kry 'n Kwotasie Ons bel jou

Getuigskrifte

Gereelde Vrae

Wat is Golfkarretjie versekering?

Wat is die Golfkarretjie versekering addisionele voordele?