Perskamer

Vind meer uit oor wat Virseker alles in die mou voer. 

Lirieke: TV-advertensie met Early B

Lirieke: TV-advertensie met Early B

Virseker se nuutste televise-advertensie met onder andere die rymkletser, Early B, blyk 'n treffer te wees.
Vir seker 'n netbalspan om op trots te wees

Vir seker 'n netbalspan om op trots te wees

Daar is baie waarheid in dié wysheid van Henry Ford: “Jy kan enige iets bereik as jy entoesiasme het. Entoesiasme is die gis wat iemand se hoop tot die sterre sal laat rys.”
Moedertaaldag: Bekendes se gunsteling Afrikaanse woorde

Moedertaaldag: Bekendes se gunsteling Afrikaanse woorde

Op 21 Februarie 2022 vier ons Internasionale Moedertaaldag en die span by Virseker – Suid-Afrika se enigste trots-Afrikaanse versekeringsproduk - het by ‘n paar bekendes gaan aanklop om te hoor wat hul gunstelingwoorde in een van die mees kleurryke tale ter wêreld is.
Belangrike versekeringsvoornemens vir die nuwe jaar

Belangrike versekeringsvoornemens vir die nuwe jaar

Dit is altyd 'n goeie idee om jouself te vereenswelig met jou die bepalings en voorwaardes van jou versekeringspolisse. Maak gereeld seker dit stem ooreen met jou behoeftes.
Vyf vinnige vrae aan Marciel

Vyf vinnige vrae aan Marciel

Ons met met Marciel Hopkins, aanbieder van kykNET se gewilde maatsoekreeks, Boer Soek 'n Vrou, wat deur Virseker geborg word, opgevang.
Vermy só dat jou bagasie voete kry

Vermy só dat jou bagasie voete kry

Desember en Januarie is die ideale tyd om te reis, maar ook ‘n seisoen vir bagasiediewe om fees te vier. Die vakansieseisoen bring derduisende mense na lughawens, treinstasies, bushaltes en hawens en Virseker maan verbruikers om versigtig te wees en ekstra voorsorg te tref.
Gesin “kop-in-die-wolke”oor prys

Gesin “kop-in-die-wolke”oor prys

“Mamma, ons het iets gewen!” Dit was die opgewonde woorde van Safran Fourie, nadat sy ma Lira hom vertel het dat hulle een van die gelukkige wenners is van die Virseker Kop-in-die-wolke kompetisie wat vanjaar in samewerking met die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Wolkskool aangebied word.
Wolkskool en Virseker Trust help behoeftige gesin se skoolfonds betaal

Wolkskool en Virseker Trust help behoeftige gesin se skoolfonds betaal

Jacques du Toit, ʼn onderwyser aan die Hoërskool Zwartkop in Centurion, is dankbaar vir kompetisies wat veral behoeftige kinders ʼn kans in die lewe kan gee.
Jy kan op ons staatmaak om jou persoonlike inligting veilig te hou

Jy kan op ons staatmaak om jou persoonlike inligting veilig te hou

Leer hoe om jou band te ruil met die 13 stappe

Leer hoe om jou band te ruil met die 13 stappe

Om ‘n band te ruil klink soos iets wat almal behoort te kan doen, maar baie mans en vroue maak steeds staat op barmhartige