Let Wel

Derdeparty, Brand en Diefstalversekering

Die produk bied dekking vir jou kar teen diefstal, brandskade en skade wat jy aan ander se voertuie of eiendom rig in die geval van ‘n ongeluk.

37520 VS Website update 2023 SEPT 27 v5-01.jpg

Ingesluit in jou dekking

Hierdie produk bied dekking as jou kar gesteel word of beskadig word deur ‘n brand, en vir skade wat dit aan ander se eiendom rig in die geval dat jy per ongeluk in iemand vas ry. Die produk sluit egter dekking vir ongelukskade aan jou eie kar uit. Jy kan ook kies om jou Derdeparty-dekking te verhoog tot R5 miljoen, R10 miljoen of R20 miljoen.

Diefstal en kaping

Brand skade

Derdeparty-dekking tot R20m

Noodgeval bystand ingesluit in jou Omvattende Motorversekering polis

Virseker is 100% trots Afrikaans en waar moontlik probeer ons ook ander Afrikaanse besighede ondersteun, maar om seker te maak ons staan jou so gou as moontlik by in tye van nood, maak ons soms van Engelse derdeparty diensverskaffers gebruik.

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir Omvattende Motorversekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte

Gereelde Vrae

Is Derdeparty, Brand & Diefstalversekering voldoende?

Watter voordele bied Derdeparty, Brand en Diefstalversekering?

Wat is die verskil tussen Derdeparty, Brand en Diefstalversekering en Omvattende Karversekering?