Die produk opsie het 3 planne om van te kies vir ligter dekking op jou kar, sodat jy net betaal vir dit wat jy nodig het.
![37520 VS Website update 2023 SEPT 27 v5-09[53].jpg](https://stdigzadigitalbrandsites.digitalcdn.co.za/cdn-cgi/image/width=,fit=scale-down,format=auto,metadata=keep,sharpen=0.5/new-images-pdfs-files/25eb0c1de0694f369a82205cb808f8c9/237373ca82b148c0a2423b85824ec12b.jpg)
As jy vir 4 jaar eisvry bly en al jou premies betaal. Laai Gatsakbonus brosjure af.

Dekking vir die kappie van jou kar kan addisioneel by jou polis gevoeg word.