Let Wel
37520_VS_Website_update_2023_OCT_11_v1-05.jpg

Jou Sleepwaentjie

Ons Bel Jou

By ons kan jy 25% of jou eertse jaar se premies terug kry

 

As jy vir 4 jaar eisvry bly en al jou premies betaal. Laai Gatsakbonus brosjure af.

Ingesluit in jou dekking

Baie meer as net kampeerplanne word op ’n reis gesleep of jy nou oppad is na die vakansie, of jou sleepwa vir alledaagse take gebruik, kan ’n enkele ongeluk vinnig jou pret bederf en jou sak seermaak; daarom bied Virseker omvattende dekking vir jou sleepwaentjie, sodat jy met gemoedsrus kan ry, sleep en aanpak wat ook al jou volgende avontuur of diy projek is.

Toevallige + kwaadwillige skade

Diefstal en kaping

Derdeparty-skade

Haelskade

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Kry 'n Kwotasie Ons bel jou

Getuigskrifte

Gereelde Vrae

Sal my sleepwaentjie in die buiteland gedek wees?

Wat is Sleepwaentjieversekering?

Dek my Omvattende Kar versekering automaties my sleepwaentjie?