Let Wel
Ons is tans besig met instandhoudingsopdaterings. As jy enige tegniese probleme ondervind, laat asseblief jou naam en nommer en ons sal jou terugbel. Ons vra om verskoning vir die ongerief.
Products - Portable Posession.jpg

Jou Draagbare

besittings

Items wat jy moet spesifiseer

Juweliersware

Ongelukkig kan ons nie die sentimentele waarde van jou juwele vervang nie, maar ons kan jou ten minste vergoed vir die skade en verlies daarvan.

Skootrekenaars en tablette

Die inligting op jou skootrekenaar is dikwels meer werd as die rekenaar self. Dit is nou nie om die waarde van jou rekenaar te versmaai nie – hulle kan nogal op ʼn aardige bedraggie uitwerk.

Kameras

Kameras is gewoonlik duurder items en daarom is dit belangrik dat jy dit spesifiseer veral as jy dit gebruik buite die huis.

Klere en brille

Spesifiseer jou klere, brille en kontaklense om jou te dek wanneer dit verlore raak, beskadig of gesteel word.

Selfone

Jou selfoon kan maklik wegraak, beskadig of gesteel word. Dis waarom jy dit onder jou Draagbare Besittingsversekering kan dek.

sell section picture.jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte

Gereelde Vrae

Wat is Draagbare Besittingsversekering?

Hoe werk Draagbare Besittingsversekering?

Kan ek net een besitting verseker?