Virseker Trust

Afrikaanssprekendes wil in hul moedertaal verseker

Afrikaanssprekendes wil in hul moedertaal verseker

‘n Onlangse peiling, wat op Facebook gedoen is, toon daar is beslis ‘n behoefte aan...
Virseker skenk R9.3 miljoen aan Akademia

Virseker skenk R9.3 miljoen aan Akademia

Virseker het op 26 Februarie ‘n tjek ter waarde van meer as R9.3 miljoen aan die privaat Afrikaanse universiteit, Akademia, oorhandig.
Afrikaanse Lekkerleestoepassing

Afrikaanse Lekkerleestoepassing

Die Virseker Trust en die Instituut vir Christelike Onderwys (ICO) het onlangs kragte saamgespan in die ontwikkeling van ʼn splinternuwe toepassing vir slimfone wat leerders in Graad 4 tot 12 sal help om hul leesvaardighede te verbeter.
5 Taalreëls

5 Taalreëls

Afrikaans is ʼn wonderlike taal. Dis kragtig. Dis kleurvol. Dis propvol emosie. Dis ʼn lekker taal wat mens so baie betekenis in kan oordra. Daar is min dinge in die lewe wat so lekker is soos Afrikaans praat nie.
Marzannè se storie

Marzannè se storie

Marzannè Heymans is ʼn merkwaardige meisie - iemand wat daaraan toegewyd is om ʼn verskil in die lewens van kinders met leerprobleme te maak.
Die Virseker Trust help om ’n Afrikaanse universiteit te bou

Die Virseker Trust help om ’n Afrikaanse universiteit te bou

Dit is geen geheim dat ons ’n diep liefde vir Afrikaans koester nie.
Afrikaanse Gemeenskap

Afrikaanse Gemeenskap

Virseker, Suid-Afrika se eerste korttermynversekeringsproduk wat eksklusief in Afrikaans beskikbaar is, weet hoe belangrik opleiding vir die Afrikaanse gemeenskap is.
Ons Eerste Verjaardag

Ons Eerste Verjaardag

‘n Onlangse peiling, wat op Facebook gedoen is, toon daar is beslis ‘n behoefte aan dienste wat in die kliënt se huistaal gelewer word.
Maak 'n Verskil

Maak 'n Verskil

Lees meer oor die verskil wat die Virseker Trust vir Afrikaans maak.