Let Wel

Jou Troeteldiere

Pet Header.jpg
Ons Bel Jou vir 'n kwotasie

Ingesluit in jou dekking

Wanneer jou viervoetige vriend nie lekker voel nie, kan dit jou beursie ook ‘n bietjie olik laat. Dis hoekom Virseker nie net jou troeteldiere se sterte verseker nie, maar ook hul kuiertjies, krappies, en avonture wat hulle in kinkelkrinke laat beland! Hier by Virseker is ons passie vir diere so groot soos 'n olifant se dors, maar ons premies is so lig soos 'n veer op 'n luis se rug.

Dekking vir hondjies of katjies tot volwasse troeteldiere

Hospitalisasie, chirurgie, veearts besoeke, welstand en meer

Inentings, sterilisasie, ontwurming, mikroskyfies

Oor die reënboog (Verassing)

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Kry 'n Kwotasie

GettyImages-183334500.jpg

Veer-lig Plan

Kry 'n Kwotasie
​ Dag-tot-Dag
​ Hospitaal Dekking
​ Begrafnis & Verassing
​ Welstand
​ Welstand Uitbreiding
​ Diagnostiek & Skanderings
R15 000
Algehele jaarlikse limiet
​ Multi-troeteldier Aflsag:
10% Vir 2 Troeteldiere*

15% Vir 3 Troeteldiere of Meer*
*Troeteldiere moet op dieselfde plan wees
GettyImages-1129949567.jpg

Hospitaal-haas Plan

Kry 'n Kwotasie
​ Dag-tot-Dag
​ Hospitaal Dekking
​ Begrafnis & Verassing
​ Welstand
​ Welstand Uitbreiding
​ Diagnostiek & Skanderings
R30 000
Algehele jaarlikse limiet
​ Multi-troeteldier Aflsag:
10% Vir 2 Troeteldiere*

15% Vir 3 Troeteldiere of Meer*
*Troeteldiere moet op dieselfde plan wees
GettyImages-78715941 (1) (1).jpg

Kat-se-snor Plan

Kry 'n Kwotasie
​ Dag-tot-Dag
​ Hospitaal Dekking
​ Begrafnis & Verassing
​ Welstand
​ Welstand Uitbreiding
​ Diagnostiek & Skanderings
R45 000
Algehele jaarlikse limiet
​ Multi-troeteldier Aflsag:
10% Vir 2 Troeteldiere*

15% Vir 3 Troeteldiere of Meer*
*Troeteldiere moet op dieselfde plan wees
GettyImages-1265884839.jpg

Pronk Pou Plan

Kry 'n Kwotasie
​ Dag-tot-Dag
​ Hospitaal Dekking
​ Begrafnis & Verassing
​ Welstand
​ Welstand Uitbreiding
​ Diagnostiek & Skanderings
R65 000
Algehele jaarlikse limiet
​ Multi-troeteldier Aflsag:
10% Vir 2 Troeteldiere*

15% Vir 3 Troeteldiere of Meer*
*Troeteldiere moet op dieselfde plan wees

Getuigskrifte

Mnr. Peens

Mev. Oreilly

Mnr. Swarts

Mev. J.M Botha

Mnr. Bezuidenhoud

Monika

Gereelde Vrae

Hoe werk troeteldierversekering?

Wat kos troeteldierversekering?

Wat is die verskillende tipes troeteldierversekering?

Kan ek al my troeteldiere onder troeteldierversekering dek?

Werk troeteldierversekering soos mediese fondse?

Is daar 'n wagtydperk op troeteldierversekering?

Dek troeteldierversekering voorafbestaande toestande?