JONGSTE NUUS OOR COVID-19: Ons is hier om te help. Kliek hier vir meer inligting.

Versekerings Wenke

Slaggate wat ’n kleinsakeonderneming kan sink

Slaggate wat ’n kleinsakeonderneming kan sink

Om jou eie besigheid te begin of te bedryf, hetsy ’n eenmansaak van jou huis af of enige kleinsakeonderneming sit nie in enigeen se broek nie. Dit verg baie moed, opoffering en deursettingsvermoë. Vir diegene wat hul eie onderneming begin het of dit oorweeg, word dit dikwels gebore uit ’n passie
Weet wat gedek word deur huisinhoud- en draagbare goedereversekering

Weet wat gedek word deur huisinhoud- en draagbare goedereversekering

Hoe verseker ‘n mens dinge wat binne is, en binne bly…
Gaan geboue deeglik na en belê in goeie onderhoud

Gaan geboue deeglik na en belê in goeie onderhoud

Kantoor, huis, paleis, pondok. Hou jou hand daaraan en vermy die skok!
Onderhou jou motor deeglik

Onderhou jou motor deeglik

Swak onderhoud kan enige motor, oud of nuut, vinnig in ‘n doodskis op wiele laat ontaard – iets wat nie alleen opdraandepad vir jou versekeringseis kan veroorsaak nie, maar jou en jou geliefdes, sowel as ander motoriste, julle lewens kan kos.
Neem kennis van die bepalings en byvoordele van jou versekeringspolis

Neem kennis van die bepalings en byvoordele van jou versekeringspolis

Geen gat in jou sak brand erger as ‘n onnodige een nie. Dié brand wat jy voel wanneer jy ‘n ding goedkoper of selfs gratis kon kry, maar ten duurste daarvoor betaal het.
Versekerde waarde teenoor vervangingswaarde

Versekerde waarde teenoor vervangingswaarde

Daar’s beslis beter verrassings as om uit te vind dat jou versekeringseis silwer munte uitbetaal, terwyl jy ‘n hele klomp oranje note, en ‘n ekstra nier, benodig om jou besittings te vervang.