Wanneer slaggate dreig om ʼn gat in jou sak te sit, wees verseker dat ons jou wiele, bande en kwesbare bankbalans beskerm. Met ons wiel- en bandbeskerming kan jy die pad vat met selfvertroue, wetende dat ons slaggate en ongeluk skade van oneweredige oppervlaktes dek.
Ons sal jou dek as ‘n wiel of bande op die versekerde voertuig beskadig word as gevolg van padgevare soos slaggate, rommel op die padoppervlak en ander ongelykhede wat ‘n bedreiging vir jou wiele en bande vorm.
As die band skade veilig herstel kan word, sal ons dit laat regmaak.
As die band nie herstel kan word nie, sal ons vir die vervanging betaal.
Dekking sluit tot twee voorvalle per jaar in.
Bybetalings
Belangrike tydbeperkings