Let Wel

Motor Plus

Dek enige uitstaande bedrag wat jy op jou kar skuld as dit gesteel of afgeskryf word.

39113 VAPS VS AUTO Top Up-Plus-Website Header v1 72 (1)
Ons Bel Jou vir 'n kwotasie
VAPS VS AUTO Top Up content 1
Laai Opsomming van voordele af

Wat word gedek?

  • Tekortkomingdekking: Ons betaal die verskil tussen die volle uitbetaling van jou volledige karversekering en enige bedrag wat jy nog op jou kar skuld, indien dit gesteel of afgeskryf word.
  • Persoonlike Ongelukdekking: In die geval van ‘n ongeluk bied ons jou dekking vir dood, of totale, permanente ongeskiktheid, of vir die toevallige blootstelling aan MIV.
  • Bybetaling Beskermer (Opsioneel): Indien jy ʼn premie vir jou/’n karversekeringpolis betaal, sal die Bybetaling Beskermer jou vir die bybetaling wat jy op jou onderliggende polis moet betaal vergoed, sodra jou volle/totale verlies eis geskik is.
  • Paaiement Beskermer (Opsioneel): In die geval van diefstal of afskrywing van jou kar sal die Paaiement Beskermer jou vir die maandelikse karpaaiemente wat jy aan jou karfinansierder moet betaal, vergoed, terwyl jou volle/totale verlies eis in die proses van finalisering is.
  • Jy maak geen bybetaling op enige Motor Plus eise nie.
VAPS VS AUTO Top Up content 2

Hoe werk dit?

Ons vergoed jou as jou voertuig:

  • Gesteel word en nie teruggevind word nie;
  • Gesteel word en teruggevind word, maar beskadig is en nie ekonomies herstelbaar is nie, en afgeskryf word; of
  • In ‘n motorongeluk beskadig word maar nie ekonomies herstelbaar is nie, of as die volle/totale uitbetaling van jou volledige voertuigversekering tot 'n tekort lei tussen die eisuitbetaling en die afrekeningsaldo van die kredietooreenkoms.
VAPS VS AUTO Top Up content 3
Bepalings en Voorwaardes

Hoe kwalifiseer ek vir Motor Plus dekking?

Die kar moet aan die volgende voorwaardes voldoen:

  • Die kar moet vir totale verlies gedek wees.
  • Die kar moet gefinansier wees.
  • Die onderliggende polis vir die kar is vir sy kleinhandelwaarde verseker.
Sell section image (1)

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Ons bel jou

Getuigskrifte

Celia

Wouter T

Mnr. Peyper

Mev. Terblanche

Johan

Peter N

Gereelde Vrae

Wat is die beperkings?

Motor Plus sal jou nie dek nie as:

Hoe eis ek?

Wat is die meeste waarvoor ek kan eis?