JONGSTE NUUS OOR COVID-19: Ons is hier om te help. Kliek hier vir meer inligting.

Want saam gee ons om

 

Wees deel van Virseker se inisiatief om ons mense én ons taal in hierdie moeilike tye te ondersteun, en so ook dalk 'n lekker prys los te slaan in Virseker, met ondersteuning van die Virseker Trust, se “Saam gee ons om” veldtog.

Jou premies maak 'n verskil – dit stel ons in staat om 'n gedeelte daarvan aan die Virseker Trust te skenk wat verskeie Afrikaanse onderrig inisiatiewe ondersteun. Die Virseker Trust het ook onlangs ‘n donasie van R1miljoen aan Helpende Hand se Krisisfonds gemaak, wat mense wat in nood is as gevolg van Covid-19 deur hul Josef-Silo’s inisiatief te ondersteun as ook aan Wolkskool wat leerders help om aanlyn hul skoolwerk te kan voltooi.

Al wat jy hoef te doen om ons verder te help – en om in aanmerking vir een van die pryse te kom – is om 'n kwotasie by ons te kry. Vanaf Junie tot Augustus 2020 gee ons elke maand 'n R10 000 Makro-bewys, 'n R5 000 Takealot-bewys en 'n Weber-braaier ter waarde van R3 000 weg om dankie te sê.

SMS die woord OMGEE na 47068 om ‘n verpligtingvrye kwotasie te voltooi en so ‘n inskrywing in Virseker se “Saam gee ons om” veldtog te bekom.

Bestaande Virseker kliënte: julle word outomaties in aanmerking geneem vir die pryse om dankie te sê vir die groot verskil wat julle reeds maak.

Vir bepalings en voorwaardes druk hier.

Dankie vir jou ondersteuning, want saam verseker ek en jy, Afrikaans!