Let Wel

Nuwe jaar, nuwe bakkie!

2 min lees tyd
Perskamer 04 November 2015 deur Virseker

Hoe lekker sal dit nou nie wees om om in 2016 met ? blinknuwe Ford Ranger rond te rits nie? Dis hoekom ons en Action Ford besluit het om ? splinternuwe dubbelkajuit Ford Ranger ter waarde van R350 000 weg te gee.

Wat moet jy doen om die sleutels vir hierdie bul van ? bakkie los te slaan, vra jy? Dis so maklik soos melktert eet: SMS jou naam, van en “BAKKIE” na 49017 toe. Jou naam sal dan in ? boerpot gegooi word en op die 31ste Januarie 2016, as jy en geluk vriende is, trek ons dalk jou naam.

Wat meer is, jy mag soveel keer inskryf soos wat jy wil.

Het jy hierdie geniet?

Teken op vir die nuutste Virseker nuus!

Bly op hoogte van alles Afrikaans!