Let Wel

’n Braai saam met die sterre

2 min lees tyd
Perskamer 25 Januarie 2018 deur Virseker

Skryf nou in vir “Die Grootste Braai”-kompetisie en jy kan ongelooflike pryse wen! Ons gee elke week, vir ’n tydperk van 11 weke, R2 000 aan een gelukkige wenner. Plus, almal wat inskryf, sal in aanmerking kom vir die groot prys – ’n braai-aand vir jou en 20 familielede of vriende waar Die Heuwels Fantasties gaan konsert hou terwyl Frik en Piet van “Laat die potte prut”, sowel as Carmen NIehaus, kos maak vir die gaste.

Om in te skryf, SMS “BRAAI”, jou naam en van na 43937 of besoek grootstebraai.huisgenoot.com/ en vul jou besonderhede in. Standaard netwerktariewe geld vir SMS’e.

Die finale trekking sal op 26 Maart 2018 plaasvind en die wenner sal op 31 Maart 2018 aangekondig word. Die weeklikse R2 000 prys sal op die basis van ’n boerpottrekking gebeur. Trekkings sal elke Maandag plaasvind.

Het jy hierdie geniet?

Teken op vir die nuutste Virseker nuus!

Bly op hoogte van alles Afrikaans!