Let Wel

Lirieke: TV-advertensie met Early B

2 min lees tyd
Perskamer 12 April 2022 deur Virseker

Virseker versekering is verseker ‘n verbetering van versekering, wees seker van daai saak.

Die’s jou teëspoed-verdediging, nommer een met dienslewering, sê my hoekom wil jy langer wag ou maat?

Hulle verseker jou in jou taal, sit jou hoog op die skaal

En kyk hier, hulle’t geen probleem as hul eise moet betaal

Wees verseker en loop die pad met Virseker my maat, kontak hul’ nou, want nou-nou is te laat.

Het jy hierdie geniet?

Teken op vir die nuutste Virseker nuus!

Bly op hoogte van alles Afrikaans!