Let Wel

Huntex

2 min lees tyd
Perskamer 13 April 2016 deur Virseker

Biltong en bos lê mos diep in ons Suid-Afrikaner harte, daarom kuier ons die jaar weer lekker by Huntex. Die jag uitstalling maak op Donderdag die 14de April oop en sluit weer Sondag die 17de April. Hier sal jy enige iets en alles kry wat jy benodig om die buitelewe ten volle te geniet. Daar is ʼn stalletjies oor slangbyte, speserye, honde, kamp, gewere, messe, biltong en nog baie baie meer.

As jy wil gaan kyk na wat alles daar aan die gang is kan jy by huntex.net kaartjies koop. 

 

Kliek hier vir die bepalings en voorwaardes.

Het jy hierdie geniet?

Teken op vir die nuutste Virseker nuus!

Bly op hoogte van alles Afrikaans!