Let Wel
Baie dankie aan almal wat ingeskryf het om hierdie Nissan NP300 bakkie te wen. Ongelukkig kan daar net een wenner wees. Dus wil ons baie geluk sê aan Mandy Combrinck van Randfontein wat dié witwarm bakkie gewen het.
Mandy, ons wens jou alle voorspoed toe en hoop dat die bakkie jou baie genot sal bring.
Ons wil graag Nissan, Binnelanders en KykNet bedank vir julle bydrae tot hierdie kompetisie.