Perskamer

Vind meer uit oor wat Virseker alles in die mou voer. 

Nuwe jaar, nuwe bakkie!

Nuwe jaar, nuwe bakkie!

Hoe lekker sal dit nou nie wees om om in 2016 met ʼn blinknuwe Ford Ranger rond te rits nie?
Virseker help weer boere vrou soek

Virseker help weer boere vrou soek

Om jou ware lewensmaat te vind is nie kinderspeletjies nie.
Noot vir Noot 40 – wat ʼn seisoen!

Noot vir Noot 40 – wat ʼn seisoen!

Wie’t gesê Vrydag die 13de is ʼn slegte omen? Want Vrydag die 13de Februarie het net goeie dinge vir ons ingehou
Virseker is groot op Noot vir Noot!

Virseker is groot op Noot vir Noot!

Ons is oor die maan om aan te kondig dat Virseker dié jaar Noot vir Noot se finansiële borg is.
Die haelseisoen is hier!

Die haelseisoen is hier!

Die haelseisoen is altyd vol konsternasies. Om ʼn ogie op die weerburo te hou kan jy maklik dié moles misloop en met versekering vir jou motor en huis deur Virseker is jy ten volle gedek.
Baie Geluk!

Baie Geluk!

Baie dankie aan almal wat ingeskryf het om hierdie Nissan NP300 bakkie te wen. Ongelukkig kan daar net een wenner wees.
Huisbrake – diewe se top 10

Huisbrake – diewe se top 10

Tussen Oktober en Desember skakel misdadigers tot ‘n hoë rat oor en neem insidente van huisbraak dramaties toe.
Meeste huisrowe met hulp van binne uitgevoer

Meeste huisrowe met hulp van binne uitgevoer

Dis ‘n alombekende feit dat ‘n groot hoeveelheid huisrowe met hulp van binne uitgevoer word.
Wees Gereed Voordat Jy Die Paas-Pad Pak

Wees Gereed Voordat Jy Die Paas-Pad Pak

Die Paasvakansie is om die draai en Suid-Afrikaners sal binnekort die paaie aanpak - gretig om by hulle bestemmings uit te kom.
Reën + Blare in Geute = Somer-Nagmarrie

Reën + Blare in Geute = Somer-Nagmarrie

Die swaar reëns wat sover in 2014 regoor die land geval het, het reeds groot amok gesaai by baie wonings.