Perskamer
Vind meer uit oor wat Virseker alles in die mou voer.

Leer hoe om jou band te ruil met die 13 stappe
Om ‘n band te ruil klink soos iets wat almal behoort te kan doen, maar baie mans en vroue maak steeds staat op barmhartige
Tien vrae aan Elders se Erns
Virseker het met die gewilde TV-aanbieder, skrywer en joernalis, Erns Grundling, gesels
Weskusleerder wen met Wolkskool en Virseker
Die derde wenner in die Virseker Trust en Die Wolkskool se Kop-in-die-Wolke-kompetisie, is onlangs in Vredenburg aan die Weskus aangewys.
Nog leerders vind baat by Virseker, Wolkskool kompetisie
Die tweede wenners in die Virseker en Wolkskool-kompetisie is onlangs aangekondig. Hulle is die tweede gesin van agt gesinne wat R30 000 vir hulle kinders se skoolgeld gaan wen.
Ontmoet die algehele wenner in Virseker se BETER VIR JOU BESIGHEID-kompetisie
Met Armand Bouwer se eerste probeerslag om vir ’n kompetisie in te skryf, wen hy toe sommer die boerpot!
Hoekom sonkrag sin maak
Daar’s ‘n geneigdheid om te glo dat alles in die lewe wat plesier verskaf, geld kos.
Keer só dat vals advertensies jou fop
Selfone en ander elektroniese toestelle, meubels, motors, troeteldiere, vakansies en meer word menigmaal
Ontmoet die Beter vir ’n Bakkie-wenner
Al prys wat Bianca Southon nog in haar lewe gewen het, was dubbelkaartjies om na
Pretoria Noord-gesin “in die wolke” oor Wolkskool en Virseker
Die Janse van Rensburg-gesin van Pretoria-Noord is die eerste gelukkige wenners