Let Wel

2013-afrikaanse-liedjies

2 min lees tyd
Perskamer 08 Junie 2013 deur Virseker

Kan jy Noot vir Noot met toe oë wen? Ken jy al die Afrikaanse treffers van Sarie Marais tot Steve se grootste treffers tot Bittereinder?


Dan is dit tyd dat jy jou stem dik maak.


Saam het Maroela Media, Kyknet, en Virseker besluit om ’n kompetisie te begin wat vir eens en altyd sal vasstel watter Afrikaanse liedjie die Ware Jakob is.


En moet nie dink dat jou harde werk, jou met leë hande gaan laat weg stap nie! Daar is hope pryse op die spel – kontant pryse, wyn, boeke, CD’s, Ipods, en die groot prys is ’n bootreis vir twee ter waarde van R15000.

 

Het jy hierdie geniet?

Teken op vir die nuutste Virseker nuus!

Bly op hoogte van alles Afrikaans!