Motor

Wenke, interessanthede en meer alles rakende motors.

Moet jy jou kar laat luier op koue wintersoggend

Moet jy jou kar laat luier op koue wintersoggend

Ons almal ken iemand wat sweer by dié raad: laat jou jou kar eers ʼn rukkie luier voordat jy die pad aandurf op koue wintersoggende.
Hoe om jou vier-by-vier silwerskoon te hou

Hoe om jou vier-by-vier silwerskoon te hou

Jou bakkie is altyd reg vir aksie wanneer jy hom nodig het. Of dit nou is om die hele gesin se fietse én al julle kampeertoerusting saam te karwei tydens vakansies, of vir harde werk heeljaar lank – jou bakkie skrik vir niks nie.