Motor
Wenke, interessanthede en meer alles rakende motors.

Ken jou brandstof
Weet jy hoekom jy 93 of 95 brandstof in jou kar gooi? Ons brei ’n bietjie uit.
7 hoofredes waarom voertuie onklaar raak en hoe om dit te vermy
Dis een van die grootste nagmerries vir motoriste: op pad werk toe in spitsverkeer, op pad tuis na ʼn lang werksweek of op pad na ʼn welverdiende wegbreek, raak jou motor onklaar.
Verminder verkeersopeenhopings só
Wil jy jou hare uit jou kop trek wanneer jy in ’n verkeersknoop sit? Nie net is dit baie frustrerend om jou tyd in verkeer te mors nie, dit kan jou meer geld uit die sak jaag.
Wees voorbereid vir ’n tropiese sikloon
Tref die regte voorsorg, bly veilig en volg hierdie wenke as jy erge stormweer verwag.
HERROEPING VAN JOU FORD KUGA – BLY INGELIG
Ford Kugas met ’n 1.6-liter enjin, wat tussen 2012 en 2014...
Nuwe wiele op die horison?
Jy ry soggens werk toe in jou getroue motor en kyk met verlange na die luukse kar voor jou. Die wielietjies in jou kop begin draai, “Dalk is dit tyd vir ’n nuwe kar.”
Verskillende Paasfees tradisies
Soos ons die Paastyd betree is ons almal besig om een of ander tipe voorbereiding te tref.
11 wenke om meer effektief te bestuur
Ons almal soek maar plekkies om te sny of bietjie ekstra geld te maak. En met die lewe wat by die dag duurder raak is daar altyd ʼn gat of twee wat gestop kan word.
Hoe ver sal jy gaan?
Dis Saterdag 2 uur. Die Bokke skop 5 uur af. Dis ons teen die Aussies in ʼn Drie Nasies finaal. Spanning loop nou al vir ʼn week lank hoog.