Huis
Planne vir in en om die huis as ook vir die mense binne die huis.

Iets wat jy verseker nodig het
Jy werk hard vir jou geld – moenie laat rampe of ongelukke jou finansiële welstand bedreig nie.
Moedertaalonderrig bou die fondasie
Van kombuistaal, tot wêreldtaal, Afrikaans is hier om te bly.
7 Afrikaanse boeke wat jy moet lees
By Virseker glo ons dis belangrik dat ’n mens in Afrikaans lees, sodat ons pragtige taal kan voortleef.
Cullinan: ’n ware diamant
As jy opsoek is na ’n oulike wegbreekplek, moet die pragdorpie Cullinan heel eerste op jou lys wees.
Ons braai in Afrikaans
Suid-Afrikaners is bekend vir baie dinge, maar die belangrikste daarvan is ons braaivernuf.
Verander jou lewe in 2018
Of jy nou beter wil begroot of ’n marathon wil hardloop, met die regte disipline is enige iets moontlik.
Die belangrikheid van rus
2017 was ‘n dolle gejaag vir meeste van ons, en die vakansiedae wat voorlê is meer as welkom.
Oom Paul en die eerste reëns
‘Oom Paul’, is op 10 Oktober 1825 gebore. Volgens die ou Afrikaanse legende, is ons veronderstel om op hierdie dag die eerste reëns van die seisoen te kry.
Is vraatkyk vriend of vyand?
Vraatkyk is nie ’n nuwe gier nie, maar jy het seker nog nie dié word teëgekom nie. Dis gelykstaande aan die Engelse "binge watch" en dit is wanneer 'n mens vir ure onophoudelik 'n sepie of reeks kyk.