Let Wel

Wen ’n blinknuwe Renault Duster

2 min lees tyd
26 April 2017 deur Virseker

Dis weer kompetisietyd! Jy kan ’n taai Renault Duster 1.6 Dynamique 4 X 2 ter waarde van R259 900 wen. Virseker gee hierdie dapper voertuig in die “Stof Almal Uit”-kompetisie weg, wat van 5 April tot 30 Junie 2017 aan die gang is.

Enige iemand kan inskryf. SMS eenvoudig die woord RENAULT, en jou naam en van na 38435. Jou naam sal dan in ʼn boerpot gegooi word. Jy mag soveel keer inskryf soos wat jy wil.

Die Renault Duster laat koppe draai met sy gladde, gespierde ontwerp, en pas maklik aan by enige padtoestand. Boonop is die motor lig op petrol en veilig vir die hele gesin.

Kliek hier vir die bepalings en voorwaardes van die kompetisie.  

Het jy hierdie geniet?

Teken op vir die nuutste Virseker nuus!

Bly op hoogte van alles Afrikaans!

Verwante Blogs