Virseker watertuigversekering dek seiljagte, katamarans, roeibootjies, motorbote, tubes en waterponies – nie net wanneer die watertuie op die water is nie, maar ook wanneer jy hulle te pad vervoer. Onthou dat jy jou watertuig slegs vir plesier of persoonlike doeleindes mag gebruik.
Toevallige + kwaadwillige skade
Diefstal en kaping
Derdeparty-skade
Standaard-bykomstighede
Berging van die watertuig ingeval dit gestrand raak
Kliek nou hier
vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!
Die waterskiër en sy/haar besittings is gedek in geval van skade of verlies. Die waterskiër kry ook aanspreeklikheid as hy/sy iemand anders of hul eiendom skade aangedoen het terwyl jy hom met die versekerde boot gesleep het.
Hierdie webwerf gebruik koekies om jou ervaring te verbeter. Deur die webwerf te besigtig, aanvaar jy hierdie gebruik van koekies. Sien ons privaatheidsbeleid.