As jy gemaklik is om die kostes self te dra as jou kar gesteel of beskadig word, maar nog steeds gedek wil wees teen die skade wat jou kar aan ander se eiendom aanrig, is hierdie die opsie vir jou. Jy kan ook kies om jou Derdeparty-dekking te verhoog tot R5 miljoen, R10 miljoen of R20 miljoen toe.
Derdeparty dekking tot R20m
Kliek nou hier
vir Omvattende Motorversekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!
Derdepartyversekeringbiedniedekkingwanneerjoukargesteel word, as joukar in ‘n ongelukbeskadig word, of as natuurrampesoosvuur, haelskade of vallendebomejou tref nie.
Wat is Derdepartyversekering?
As jygemaklik is om die kostes self tedra as joukargesteel of beskadig word, maar nog steeds gedekwil wees teen die skade wat joukaraanander se eiendomaanrig, is hierdie die opsievirjou. Jy kanookkies om jouDerdeparty-dekkingteverhoog tot R5 miljoen, R10 miljoen of R20 miljoen toe.
Is Derdepartyversekering goedkoper?
OmdatDerdepartyversekeringslegsdekkingbied teen skade watjoukaraanander se eiendomaanrig, is dit die mees bekostigbareopsie.
Koekies
Hierdie webwerf gebruik koekies om jou ervaring te verbeter. Deur die webwerf te besigtig, aanvaar jy hierdie gebruik van koekies. Sien ons privaatheidsbeleid.