Die Spaar Karnaval is 'n promosionele aanbod aangebied deur Virseker, 'n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Bpk, 'n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en finansiele diensverskaffer (FSP:16354), wie se geregistreerde adres Auto & General Park, 1 Telesure Lane, Riverglen, Dainfern, 2191 is.
Die Spaar Karnaval bied 'n afslag aan 'n klient wie 'n geboueversekering polis of 'n huisinhoudsversekering polis of 'n gekombineerde polis aankoop. Afslag is risiko verwant en mag van persoon tot persoon verskil.
Die promosie geld vir huisversekeringsdekking maar geld nie vir draagbare besittings nie.
Die Spaar Karnaval bied 'n afslag aan 'n besigheid wanneer die besigheid dekking byvoeg vir besigheidsgeboue, brand, kantoorinhoud en elektroniese toerusting. Afslag is risiko verband en mag van besigheid tot besigheid verskil.
Promosionele tydperk is geldig van 2 Januarie - 15 Februarie 2025.
Afslag is geldig vir 12 maande vanaf die onstaan van die polis