'n Persoonlike Ongeluksplan sluit dekking in vir hospitalisasie, dood en ongeskiktheid wat deur 'n ongeluk veroorsaak word. Virseker sluit ook 'n aantal ander voordele in, soos toegang tot 'n traumaberader en dekking vir nie-mediese uitgawes indien jy beseer en in die hospitaal opgeneem word weens 'n ongeluk, om maar net 'n paar te noem.