Let Wel

Jou Begrafnisplan

Funeral cover.png
Ons Bel Jou vir 'n kwotasie

Ingesluit in jou dekking

Die Begrafnisplan is ontwikkel sodat jy en jou geliefdes kan fokus daarop om verlies te verwerk – ons sal vir die kostes sorg. 

Repatriasiedienste

Dekking vir afsterwe as gevolg van MIV/VIGS verwante siektes.

Dekking vir afsterwe as gevolg van natuurlike of onnatuurlike oorsake.

Dekkingsopsies vir jouself of vir jou en jou familie.

Eise sal binne 2 werksdae uitbetaal word as alle dokumentasie ontvang is.

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Begrafnisplan opsies

Begrafnisplan - Individuele.jpg

Individuele plan

Kry 'n Kwotasie
​ Dekking vir net die hooflid
​ Verskeie plan opsies om van te kies, van R5 000 tot R30 000 dekkingslimiet
​ Voordele vir kinders onder 21 sal pro-rata toegedien word afhanklik van ouderdom
Begrafnisplan - Familie.jpg

Familie plan

Kry 'n Kwotasie
​ Dekking vir die hooflid en lewensmaat plus tot vyf afhanklike kinders tot die ouderdom van 21
​ Verskeie plan opsies om van te kies, van R5 000 tot R30 000 dekkingslimiet
​ Voordele vir kinders onder 21 sal pro-rata toegedien word afhanklik van ouderdom

Getuigskrifte

Monika

Mnr. Bezuidenhoud

Mnr. Swarts

Mev. J.M Botha

Mev. Oreilly

Gereelde Vrae

Wat is die verskil tussen begrafnisplan, begrafnisdekking en begrafnisversekering?

Wat is 'n standaard Begrafnisplan?

Watter begrafnisdekking is die beste?

Wat is die voordele van Begrafnisplan?