Let Wel

Wiel en Bandbeskerming

Dekking vir jou kar se bande en wielveilings.

Kry 'n Kwotasie Ons bel jou
tyre and rim.jpg
Guy working on rim.jpg
Laai brosjure af

Wiel en Bandbeskerming oorsig

Moenie dat ‘n gat in die pad ‘n groter gat in jou beursie los wanneer jy jou wiele en wielveilings moet vervang nie. Ons Wiel en Bandbeskerming is ontwerp met die doel om eise te kan insit wanneer jou wiele en/of bande vervang of herstel moet word as gevolg van skade.

Guy looking at paper.jpg

Boetebystand: Ingesluit in jou dekking!

Ons laat jou dadelik weet as daar 'n boete teen jou naam kom. Ons sal jou ook deur die proses help om dit te vereffen.

sell section picture.jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte

Gereelde vrae

Wat word deur Wiel en Bandbeskerming gedek?

Hoe kan ek ‘n Wiel en Bandbeskerming eis indien?

Word namarkvellings onder Wiel en Bandbeskerming gedek?