Opknapper

 

Dis mos altyd die klein jakkalsies wat ons lewens bemoeilik. Daarom bied ons by Virseker aan jou dekking vir klein merkies en skrapies wat deur alledaagse bestuur aan jou kar gemaak word. Virseker Opknapper kan jou motor in ʼn uitstekende toestand hou vir die tyd wat jy hom besit.

Voertuiglisensie Dienste

Daar is mos niks so lekker soos om vir ure lank in ’n tou te staan, net om voor te kom en te hoor dat die venstertjie gesluit is vir middagete nie. Saam met die Virseker Opknapper sal jou voertuiglisensie vir jou hernu word sodra dit tyd is en direk aan jou pos word. Jy sal egter steeds verantwoordelik bly vir die koste hieraan verbonde. Kliek hier om die brosjure af te laai.

Lees meer oor die Virseker Opknapper produk