Let Wel

Verf en Duikopknapper

Dekking vir krappe en duike wat deur alledaagse bestuur aan jou kar gemaak word.

Scratch and dent.jpg
GettyImages-1136886037.jpg
Laai brosjure af

Verf en Duikopknapper

  • Jy eis vir die herstelling van krapmerke, skraapmerke en klein duikies aan die buitekant van jou voertuig.
  • Eise affekteer nie jou Gatsakbonus nie.​
  • 3 Jaar waarborg op alle werk wat gedoen word.
  • Geen beperking op jou aantal eise per jaar nie.
GettyImages-1662135283.jpg
Laai brosjure af

Opknapper Binne tot Buite

  • Eis vir die herstel van krapmerke, skraapmerke en kein duikies aan die buitekant van jou voertuig sowel as vir skaafmerke, skuurmerke en skeure op sekere binne dele van jou voertuig.​
  • Eise affekteer nie jou Gatsakbonus nie.​
  • Geen beperking op die aantal eise per jaar nie.​
  • 3 Jaar waarborg op alle werk wat gedoen is.
Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte