Let Wel
Products - Home Insurance.jpg

Jou

Huisinhoudversekering

Ons Bel Jou Kry 'n Kwotasie

By ons kan jy 25% of jou eertse jaar se premies terug kry

 

As jy vir 4 jaar eisvry bly en al jou premies betaal. Laai Gatsakbonus brosjure af.

Wat ons dek

Daar is min dinge so lekker soos om na ’n lang dag by jou eie huis in te stap, jou eie bank, jou eie bed, jou eie gemorskassie maar wat ons nie graag oor wil dink nie, is hoe vinnig dit ’n klein fortuin kan kos om alles te vervang as iets skeefloop; daarom is Virseker hier om jou huisinhoud en alles wat dit ’n tuiste maak te dek teen risiko’s soos diefstal, brand, oorstromings, en selfs openbare-, huiswerker- en huurderaanspreeklikheid, sodat jy met ’n geruste hart kan leef, ontspan en huis toe kan kom.

Meubels

Klere

Elektroniese en elektriese toerusting

Gordyne

Los matte

Tuinmeubels

Gereedskap

Geld

Persoonlike dokumente

Waardevolle muntstukke

Seëls

Kos in jou yskas

Huisinhoudversekeringopsies

Noodgeval bystand ingesluit in jou Motorfietsversekering polis

Virseker is 100% trots Afrikaans en waar moontlik probeer ons ook ander Afrikaanse besighede ondersteun, maar om seker te maak ons staan jou so gou as moontlik by in tye van nood, maak ons soms van Engelse derdeparty diensverskaffers gebruik.

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

Kliek nou hier vir versekering wat 100% van you geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte

Gereelde Vrae

Is my selfoon en juwele gedek deur my Huisinhoudversekering?

Is my toestelle gedek onder Huisinhoudversekering?

Is my televisie gedek onder Huisinhoudversekering?

Is my huisinhoud gedek wanneer ek trek?