Let Wel
Products - Building Insurance.jpg

Jou Geboue

Ons Bel Jou

By ons kan jy 25% of jou eertse jaar se premies terug kry

 

As jy vir 4 jaar eisvry bly en al jou premies betaal. Laai Gatsakbonus brosjure af.

Ons dek jou gebou indien:

Jou huis is meer as net jou veilige hawe dit is ’n waardevolle belegging vir jou en jou toekoms, en daarom sorg ons dat dit die dekking kry wat dit verdien; met Virseker se Geboueversekering word nie net jou huis nie, maar ook sonpanele, buitegeboue, heinings, jou swembad en selfs jou tennisbaan gedek teen skade van ’n wye reeks risiko’s, sodat jy met gemoedsrus kan bou, leef en belê.

Brand

Aardbewings

Weerlig

Oorstromings

Gebarste pype

Grondinsinking

Noodgeval bystand ingesluit in jou Motorfietsversekering polis

Virseker is 100% trots Afrikaans en waar moontlik probeer ons ook ander Afrikaanse besighede ondersteun, maar om seker te maak ons staan jou so gou as moontlik by in tye van nood, maak ons soms van Engelse derdeparty diensverskaffers gebruik.

Opsionele ekstras

Geiser

Hierdie opsie bied vir jou dekking vir jou geiser en die skade wat dit maak as dit bars.

Boorgat en swembadtoerustingversekering

Spesifiseer jou boorgat- en swembadtoerusting om dit by jou polis te voeg.

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

Kliek nou hier vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte

Gereelde Vrae

Wat word deur Geboueversekering gedek?

Is dekking vir my boorgat en swembad toerusting automaties ingesluit?

Is dekking vir my geiser automaties ingesluit?

Is my sonpanele gedek onder Geboueversekering?