Selfoonversekering

 

Daar is so baie wat jy met jou selfoon of slimtoestel kan doen – selfs jou Virseker polis bestuur – om dit te verloor gaan ʼn reuse leemte los. Nou deur jou selfoon te verseker gaan ons nou nie jou inligting kan terug vind vir jou nie, maar jy sal ten minste nie ʼn nuwe toestel aan te skaf nie.

 

Wanneer jy selfoondekking deur Virseker uitneem is jou foon of slimtoestel gedek teen:

  • diefstal
  • slaan en gryp
  • toevallige verlies
  • ongelukskade
  • waterskade