Klereversekering

 

Om jou klere te vervang is glad nie grappies nie, veral as jy ʼn stuk of twee het wat meer as R4000 kos. Indien jy wil seker wees dat dit gedek is, moet jy dit spesifiseer vir wanneer jy dit gaan dra, maar as jy dit nou nie juis dra nie en wil net seker wees dis gedek as dit aan die draad of in jou kas hang sal dit onder jou Huisinhouddekking val.