Juweleversekering

 

Ongelukkig kan ons nie die sentimentele waarde van jou juwele vervang nie, maar ons kan jou ten minste vergoed vir die skade en verlies daarvan. Ons werk jou premie uit volgens die waarde van die juweliersware en die hoeveelheid detail wat jy ons gee, om seker te maak ons betaal jou genoeg uit. Maak ook seker dat jy die waardasie sertifikaat iewers veilig hou, sodat jy dit kan indien ingeval jy moet eis.