Brilversekering

 

Brille kan baie maklik buig of breek en as jy 'n permanente bril het is dit maklik om dit êrens af te haal en daar te los. As jy gelukkig genoeg is om 'n mediese fonds te hê wat brille dek, is dit gewoonlik ook net eenkeer elke tweede jaar. Wat jou met 'n probleem los as jy daardie voorskrif-bril voor die twee jaar uit is, kwyt is. Laat Virseker na jou bril en kontaklense omsien deur dit te verseker vir die totale waarde sodat jy nie ergernis het wanneer jou bril of kontaklense verlore gaan, beskadig of selfs gesteel word nie.