Daars min dinge so salig soos jou eie huis, met jou eie bank en jou eie bed. En ongelukkig, iets wat mens nie graag aan dink nie is die feit dat dit ‘n hele paar duisend rand sal kos om die items te vervang. Gelukkig is dit waar ons in kom – ons huisinhoudvirsekering dek alles in jou huis wat sou uitval as jy die huis onderstebo keer teen risikos soos diefstal, brande, oorstromings en selfs openbare-, huiswerker- en huurderaanspreeklikheid.
Meubels
Klere
Elektroniese en elektriese toerusting
Gordyne
Los matte
Tuinmeubels
Gereedskap
Geld
Persoonlike dokumente
Waardevolle muntstukke
Seëls
Kos in jou yskas
Huisinhoudversekeringopsies
Daar is 2 opsies om van te kies en sluit dekking in vir die volgende:
Virseker is 100% trots Afrikaans en waar moontlik probeer ons ook ander Afrikaanse besighede ondersteun, maar om seker te maak ons staan jou so gou as moontlik by in tye van nood, maak ons soms van Engelse derdeparty diensverskaffers gebruik.
Hierdie webwerf gebruik koekies om jou ervaring te verbeter. Deur die webwerf te besigtig, aanvaar jy hierdie gebruik van koekies. Sien ons privaatheidsbeleid.