Besittings

Juweleversekering
Ons kan nie die sentimentele waarde van jou juweliersware dek nie, maar ons kan jou vergoed vir skade of verlies daarvan.
Skootrekenaarversekering
Rekenaarkrag is nie goedkoop nie. Dis hoekom ons dit onder jou Persoonlike Besitting-polis kan dek.
Kameraversekering
Virseker se Kameraversekering sal jou kamera dek as dit gesteel, beskadig of verlore raak
Klereversekering
Om jou klere te vervang is glad nie grappies nie, veral as jy ʼn stuk of twee het wat meer as R4000 kos.
Brilversekering
Virseker sal na jou bril en kontaklense omsien deur dit te verseker vir die totale waarde as dit verlore raak, of beskadig of gesteel word.
Selfoonversekering
Jou selfoon kan maklik wegraak, beskadig of gesteel word. Dis waarom jy dit onder jou Draagbare Besittingsversekering kan dek.