Let Wel

Jou Persoonlike Ongeluksplan

Personal Accident Hero Image.jpg
Ons Bel Jou vir 'n kwotasie

Ingesluit in jou dekking

Die lewe kan soms ʼn lelike klip in jou pad rol. Daarom het ons die Persoonlike Ongeluksplan ontwikkel om jou en jou gesin te ondersteun in die geval van ʼn ongeluk wat lei tot hospitalisasie, ongeskiktheid of ʼn sterfte.

24-uur Mediese Noodbystand

Nie-mediese dekking indien jy as gevolg van 'n ongeluk beseer is en gehospitaliseer word

ʼn Belastingvrye uitbetaling weens die dood of ongeskiktheid van die versekerde as gevolg van ʼn ongeluk

Hulp as jy aan MIV blootgestel word

Professionele traumaberading

Hulp om ʼn eis teen die Padongeluksfonds in te stel

Dekking vir afhanklike kinders is outomaties ingesluit.

Kompensasie vir permanente ongeskiktheid sal volgens dekkingopsie en skaal van ongeskiktheid uitbetaal word.

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Plan Opsies

PA- plan A plus.jpg

Plan A Plus

Kry 'n Kwotasie
Ongeskiktheid dekking tot R50 000
Doodsdekking ter waarde van R50 000
R500 Hospitaal dekking per dag
PA- plan B plus.jpg

Plan B Plus

Kry 'n Kwotasie
Ongeskiktheid dekking tot R150 000
Doodsdekking ter waarde van R150 000
R750 Hospitaal dekking per dag
PA- plan C plus.jpg

Plan C Plus

Kry 'n Kwotasie
Ongeskiktheid dekking tot R250 000
Doodsdekking ter waarde van R250 000
R1000 Hospitaal dekking per dag

Getuigskrifte

Mnr. Peens

Mev. Oreilly

Mnr. Swarts

Mev. J.M Botha

Mnr. Bezuidenhoud

Monika

Gereelde Vrae

Hoe kies ek 'n Persoonlike Ongeluksplan?

Wat is 'n voorbeeld van 'n Persoonlike Ongeluksplan?

Wat is die verskillende tipes Persoonlike Ongeluksplanne?