Virseker is bekend vir goeie diens en kliënte tevredenheid, maar jy hoef nie ons woord daarvoor te vat nie, stem in vir ‘n kwotasie en ervaar dit self!
Mens kan nie ‘n prys op gemoedsrus sit nie, by Virseker betaal ons 100% van jou geldige eise.
‘n Deel van elke Virseker premie word oorbetaal aan die Virseker Trust wat gestig is om ons taal en ons gemeenskap te ondersteun. Oor die laaste 12 jaar het Virseker polishouers bygedra tot R130 Miljoen wat uitbetaal is aan verskeie Afrikaanse inisiatiewe om ons taal te ondersteun en help groei.
Van omvattende karversekering wat jou dek van bumper tot bumper tot kompak opsies met ligter dekking sodat jy net betaal vir wat jy nodig het.
Ons bied omvattende huisinhoudversekering wat jou beskerm teen diefstal, brande, oostromings en selfs openbare-, huiswerker- en huurderaanspreeklikheid.
Hierdie produk beskerm jou huis, sonpanele, buitegeboue, heinings, swembad en tennisbaan teen ‘n verskeidenheid van risiko’s.