Let Wel
Header mobile.png

INSKRYWINGS VIR ONS
GROOT NUWE LIEDJIE-KOMPETISIE HET GESLUIT.

Vier saam aan 100 jaar van Afrikaans

Het jy al ooit opgelet hoe onentoesiasties mense vir ander mense “veels geluk, liewe maatjie” sing?

 

Ons ook! Omdat Afrikaans ons so na aan die hart lê, en veral in die lig van Afrikaans se 100ste verjaarsdag, het ons ʼn kompetisie geloods om ʼn nuwe Afrikaanse verjaarsdagliedjie te skep.

 

Die kompetisie het nou gesluit, en die gehalte van die inskrywings wat ons ontvang het is ongelooflik!

 

Ons paneel is hard aan die werk om die inskrywings noukeurig deur te gaan. Hou hierdie blad dop om te sien hoe ons vorder.

Help ons om die nuwe verjaarsdag liedjie tot lewe te bring

Kliek hieronder om met ons te deel hoe jy dink die nuwe verjaarsdag liedjie moet klink en skryf saam aan die nuwe lirieke.

Sell section image (1).jpg

Kliek hier

vir ‘n kwotasie by die beste in die bedryf vir kliëntediens en ervaring

Wat se die mense

Block 1 Thumbnail.png
Play video
RSG.jpg

RSG

#onsverjaar #Virseker100

Skryf Afrikaans se nuwe verjaarsdagliedjie!🎶
Virseker het Willem en die res van Suid-Afrika se pleidooi gehoor en nooi jóú uit om deel te wees van ’n opwindende veldtog:

Facebook

Kliek hier om in platform te sien

Block 2 thumbnail.png
Play video
40201 VS 100Jaar Profile Pics and Cover images v1_PROFILE PIC.png

Virseker

#onsverjaar #Virseker100

ń Groot verjaarsdag verdien ń groot nuwe liedjie!
 
 Talle mense in ons jongste voxpop sê dis tyd vir iets nuuts – ‘n vars, eg Afrikaanse verjaarsdagliedjie wa...

TikTok

Kliek hier om in platform te sien

Virseker100.jpg
parysgazette-logo-cropped.jpg

Parys Gazette

#onsverjaar #Virseker100

Jou verjaardaglied kreatiwiteit kan jou laat wen.

Bekende Afrikaanse kunstenaars insluitend bekende name soos Sonja Herholdt, Early B, Karen Zoid en Anton Goosen sal help kies watter voorste...

News

Kliek hier om in platform te sien

Block 4.PNG
Play video
Goeiemore.png

Goeiemôre Good Morning

#onsverjaar #Virseker100

Soos julle goed weet vier Afrikaans vanjaar ‘n honderd jaar as amptelike wereld taal. Nou julle het gevra vir ‘n nuwe verjaarsdag liedjie en ons het groot nuus en hier om die nuus...

Youtube

Kliek hier om in platform te sien

Block 5.jpg
Huisgenoot.png

Huisgenoot

#onsverjaar #Virseker100

Sê nou maar jy kon vir Afrikaans ’n nuwe “Veels Geluk Liewe Maatjie” skryf. Hoe sou dit klink? Kom ons hoor wat dink die mense...
Deel jou idees hier:

Facebook

Kliek hier om in platform te sien

Block 6.PNG
Play video
miekepretorius21.png

miekepretorius21

#onsverjaar #Virseker100

Join in en maak jou eie video, ek wil JOU opsies ook hoor! Afrikaans het die lekkerste woorde, wys JOU beste en staan n kans om te wen🎉.

TikTok

Kliek hier om in platform te sien

Ons paneel sê hul sê oor die nuwe 100 jaar verjaarsdagliedjie.

Anton Goosen se insette:

left-arrow
Anton.jpg
Play video
Anton Goosen 2.jpg
Play video
Virseker 100 Anton Goosen.PNG
right-arrow

Early B se insette:

left-arrow
Early B.jpg
Play video
Early B2.jpg
Play video
Virseker 100 Early B.png
right-arrow

Karen Zoid se insette:

left-arrow
Karen.jpg
Play video
Karen 2.jpg
Play video
Virseker 100 Karen Zoid.jpeg
right-arrow

Sonja Herholdt se insette:

left-arrow
Sonja.jpg
Play video
Sonja 2.jpg
Play video
Virseker 100 Sonja Herholdt.jpeg
right-arrow

Bepalings en Voorwaardes

VELDTOG

MINDERJARIGE DEELNEMERS

TOESTEMMING EN VERTEENWOORDIGINGS

BEMARKING EN PERSOONLIKE INFORMASIE

DEFINISIES EN ALGEMEEN