Let Wel
Orange Index AFR INDUSTRY Winner badge 2024.png

#1 in kliëntediens!

Virseker is as die WENNER in die korttermynversekeringbedryf aangekondig, in die gesogte 2024/2025 Ask Afrika Orange Index-maatstaf vir ons kliënte ervaring.

 

Die Ask Afrika Orange Index is die breedste maatstaf, bekend vir sy omvattende assessering van kliëntediens, emosionele konneksie en lojaliteit. Meer as 48 000 kliënte oor verskeie industrieë is ondervra. Ons is geëerd om #1 te wees.
Ons Bel Jou