JONGSTE NUUS OOR COVID-19: Ons is hier om te help. Kliek hier vir meer inligting.
Meer Oor Ons
Wie is ons?
Vir Virseker is daar niks lekkerder as om Afrikaans te praat nie. Dis hoekom ons graag aan alle Afrikaanse sprekendes versekering in Afrikaans wil bring. Maar ons wil ook ons kant bring om die taal te sien groei en voortbestaan, daarom skenk ons elke maand 'n gedeelte van al ons premies aan die Virseker Trust.
Getuigskrifte
Kyk bietjie wat sê ons kliënte oor ons.
Kontak ons
Kliëntediens
0861 47 79 11
allesineen@virseker.co.za
Klagte - oplossing
0860 10 9059
dispuutresolusie@virseker.co.za
Virseker Insleepdiens
0861 33 37 85
Hoof van Virseker
ricardocoe@virseker.co.za
BEDROG
Praat Met Ons! Meld Bedrog Aan
As jy vermoed dat bedrog gepleeg is, of weet van iemand wat bedrog gepleeg het, kan jy dit veilig en anoniem aanmeld by:
Bedrog
Bedrog@virseker.co.za
Auto & General Park 1 Telesurelaan, Riverglen, Dainfern, 2191
Makelaars
By Virseker probeer ons altyd om jou versekeringspad so gemaklik as moontlik te maak. Dit is juis hoekom Virseker nou aan alle makelaars beskikbaar is. Ons voel dat die voordele wat hulle aan Virseker gaan bied onmeetbaar groot is. Die Virseker makelaars gaan deel van die skakel tussen Virseker en ons kliënte vorm, dus weet hulle so te sé alles van Virseker af en verkies om Afrikaans te praat.
Kontak nou die Virseker makelaarspan om aan te sluit op PPM@Virseker.co.za
Vennote
Ons is 'n trotse produk van Auto & General, jou versekeraar, wat seker maak dat jy die beste premies vir jou Afrikaanse versekering kry. En Solidariteit is ons vennote in die Virseker Trust.