Let Wel

Kompak Versekering

Die produk opsie het 3 planne om van te kies vir ligter dekking op jou kar, sodat jy net betaal vir dit wat jy nodig het.

37520 VS Website update 2023 SEPT 27 v5-09[53].png
Ons Bel Jou vir 'n kwotasie

By ons kan jy 25% of jou eertse jaar se premies terug kry

As jy vir 4 jaar eisvry bly en al jou premies betaal. Laai Gatsakbonus brosjure af.

Ingesluit in jou dekking

Kompak1.jpg

Kompak 1

Kry 'n Kwotasie
​ Tot R1 miljoen Derdeparty-dekking
​ Jou kar is verseker as dit gesteel word
​ Haeldekking
​ Dekking as jou kar afgeskryf word
​ Ongelukbystand sluit die insleep vanaf die ongelukstoneel en berging van die kar in
​ Beperkte ongeluksdekking – die bedrag word bepaal deur die waarde van die kar
Kompak2.jpg

Kompak 2

kompak3.jpg

Kompak 3

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

Kliek nou hier vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte

Bertie W

Mnr. Swarts

Theresa

Mev. J.M Botha

Gawie N

Lean

Gereelde Vrae

Wat is Kompak versekering?

Wat word deur Kompak versekering gedek?

Wat is die voordeel van Kompak versekering?